Riek En Niek: Superslak
Jaco JacobsN$130.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Spoetniek is nie ’n gewone slak nie.
Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.
En VINNIGER ook.
Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.
Hy wen elke keer.
Maar nare Nanja hou nie van slakke nie.
Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!
Kan Riek en Niek aan ’n slim plan dink om Nanja terug te kry?
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9781776252619 |
| GTIN | 9781776252619 |


Jaco Jacobs
Marieta Nel
Jaco Jacobs
.
Woordenaar Van Tah
Hoendervleis
Dierestories 2
Die Skool Van Rampspoedige Talente
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Stickers: Baie Mooi
Trompie Omnibus 2
Grootboek 7: Gerrit Se Sywurms 