Praat Jy!
Theresa HulmeN$250.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klas om leerders se skryfvaardighede te ontwikkel en is belyn met die KABV-riglyne. Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ‘n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseeerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ‘n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaak-vrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding én die van leerders in jou klas sal aangryp! Hierdie boek is ‘n eerste in sy soort, maar kan vergelyk word met ‘n niefiksieboek soos Help! My kind is anders deur Christien Neser. Beide boeke dien as gids vir onderwyser en ouer vir die spesifieke onderwerpe.
| Book Author | Theresa Hulme |
|---|---|
| EAN | 9781776354559 |
| GTIN | 9781776354559 |


.
.
Leon Van Nierop
Badboek: Leweheersbessie
Tippie LTR Activity Set 3, Level 1
Orphans Of St Halibuts
Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
Laaste Lewe
The Sandman's Sand Isn't Working
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Woerts In Die Hoekie
Tippie Learns Sounds: Boxset
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Pers
Tippie LML, Aktiwiteitstel 3, Vlak 2 