Oupa Se Medalje
.N$110.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing agtergelaat … Hierdie boek vir beginnerlesers is ’n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799395822 |
| GTIN | 9780799395822 |


.
.
Julia Donaldson
.
Maisy: At Home
Dinosaur Ultimate Handbook
Die Tydtrein
Prente By n Uitstalling
Ester En Die Koning
My Family A Journey Through Time
Doctor Dolittle
Boodskap In n Bottel
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot 