Ouma Hester 2, Getaway Kar
.N$140.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbyt-spanning en -aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798180726 |
| GTIN | 9780798180726 |


Crystal-Donna Roberts
GR von Wielligh
Hennie Aucamp
Marieta Nel
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Laaste Lewe
Go Wild: Elephants
Tippie Write And Wipe: Visual Perception
Ben And The Whales
Die Klein Boek Van: Skrikwekkende Spoke
Emosies Op Die Plaas: Tjoppie
Middernag Fees
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Dandelion's Dream
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels 