Op Die Duiwel Se Spoor
.N$280.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ná herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek.
Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem.
Suid-Afrika se eie “Chuck Norris” neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781990973468 |
| GTIN | 9781990973468 |


.
Amore Bekker
Zirk van den Bergh
.
Leonard
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Cave Baby
Doctor Dolittle
Studiegids: Losprys In Parys
Trumpeter: Tracing Shapes
My First Book: SA Frogs
Malory Towers 2, Second Term
Plek Van Poue 