Nuwe Trieks Vir Ou Honde
.N$180.00
7 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ‘n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ‘n stormwaterpyp in ‘n verlate veld. Vasgekeer in ‘n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer…
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776077618 |
| GTIN | 9781776077618 |


Fanie Viljoen
David Walliams
.
Crystal-Donna Roberts
Ruben Namibia And Cindy
Die Bybel in 366 Dae Vir Manne Van Geloof
Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite
Sneller
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Die Draak Dief
Woordenaar Van Tah 