Mieke 3, Weerlig Oor Mtwana
Christien NeserN$210.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar ‘n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. ‘n Boelie gryp sy foon en ‘n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.
| Book Author | Christien Neser |
|---|---|
| EAN | 9780624092407 |
| GTIN | 9780624092407 |


.
P.G Du Plessies
Fanie Viljoen
Marga Jonker
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 5
Jasper 4
Langsame Leila
Ontdek In Afrikaans: Boek 9-10
Die Tydtrein
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Kieng Pong
Potjie Pot Poems
Ghoempie
6 Weke Van Thomas En Ella 