Mieke 2, Spikkels Sterre Op Mtwana
Christien NeserN$210.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig ‘n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.
| Book Author | Christien Neser |
|---|---|
| EAN | 9780624091134 |
| GTIN | 9780624091134 |


P.G Du Plessies
Zelda Bezuidenhout
De Wet Hugo
Cicelia Steyn
Gerook
Potjie Pot Poems
Zack Is Back Omnibus
Grandpa Zombie
Secret Seven: Collection 3
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
Die Vertes In
Spring 