Liewe Heksie 7
Verna VelsN$190.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red.
| Book Author | Verna Vels |
|---|---|
| EAN | 9780798179737 |
| GTIN | 9780798179737 |


GR von Wielligh
David Walliams
Jaco Jacobs
Marieta Nel
King Mouse
Joy! Kids Bible: Kids Celebrating Jesus
First Stories: Treasured Stories
Stickers: Baie Mooi
My Eerste Boek Oor Speelgoed
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels 