Lea Lief 3, Grypdiewe En Gevaar
.N$130.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet ’n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het ’n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639600796 |
| GTIN | 9780639600796 |


Marieta Nel
Hennie Aucamp
.
Jaco Jacobs
Horrid Henry And The Zombie Vampire
Little Miss Brave
Wiskunde Gee Maagpyn
Hoenderdief
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?
Ghoempie
My Gunsteling Slaapstories
Potjie Pot Poems
Super Sticker Book
My Reenboogboek Boek 1
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
Hans Gee Herklaas Horings
Mystery Of The Night Watchers
Willem Die Wreedaard
Speurder Sammi
Anderkant Die Blou
Perde Omnibus 1
Super Gross Jokes Magical Ink
Bluey: Little Library
Zackie Mostert Omnibus 2
Max Die Dapper Gorilla
Dierestories 2
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies
First Sticker Book: My Day
God's Word Is Great
Tippie Write And Wipe: Writing Patterns
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Dierestories 3 