Koms Van Die Motman
Chris KarstenN$330.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.
In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie Ãs die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ‘n skaduwee op die rand van die verhaal?
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798176224 |
| GTIN | 9780798176224 |


Rudie Van Rensburgh
Chris Karsten
Francois Bloemhof
Chris Karsten
Ja! Kleuter Inkleurboek
Kanaan
Oliver Strange
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Slagyster 