Koms Van Die Motman
Chris KarstenN$330.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.
In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ‘n skaduwee op die rand van die verhaal?
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798176224 |
| GTIN | 9780798176224 |


Rika Cloete
Rudie Van Rensburgh
P.P. Fourie
Henriette Linde-Loubser
Dierestories 2
My Ouma Is n Rock-Ster
Woerts In Die Hoekie
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Middernag Fees
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Leer My Liefhê En Hoe Om n Hart Te Wen
Max Die Dapper Gorilla
Mara
Donker Vuur 