Kobra
Deon MeyerN$379.99
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik? Voeg hierby ‘n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ‘n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
| Book Author | Deon Meyer |
|---|---|
| EAN | 9780798165044 |
| GTIN | 9780798165044 |


Rudie Van Rensburgh
P.P. Fourie
Rudie Van Rensburgh
Rudie Van Rensburgh
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Magical Creatures
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
First Stories: Treasured Stories
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
Lem 