Jungu Josh 1, Goue Kalbas
.N$240.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Josh woon by sy tannie op ‘n plaas in Oos-Afrika nadat sy ma skielik verdwyn het. ‘n Vreemdeling daag op en probeer hom ontvoer. Doris, die huishulp, red hom. Sy vertel hom dat ‘n groep mense sy bloed soek en dat hy in die vallei, Kalimbula, die wyseman, Ngandu, moet gaan spreek om antwoorde te vind. Josh pas die legkaartstukkies van sy ma se verdwyning stadig bymekaar, maar toe die goue kalbas oopgemaak word om die naam van die troonopvolger te onthul, kry Josh die verrassing van sy lewe . . .
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624090779 |
| GTIN | 9780624090779 |


Fanie Viljoen
Vita Du Preez
De Wet Hugo
Cicelia Steyn
Dandelion's Dream
Isla And The Happily Ever After
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Animal Music
Ghoempie
6 Weke Van Thomas En Ella 