Ikarus
Deon MeyerN$370.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ’n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .
| Book Author | Deon Meyer |
|---|---|
| EAN | 9780798169776 |
| GTIN | 9780798169776 |


Sidney Gilroy
Deon Meyer
P.P. Fourie
Deon Meyer
Soos n Diep Waterkuil
Koms Van Die Motman 