Hondman
.N$280.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Daar is ‘n nuwe soort polisieman op die toneel! George en Harold het ‘n nuwe held geskep wat bedrog uitgrou, sy kloue in kroeke inslaan en diewe omduik! Ben die hond en sy polisiehoof word beseer op diens, maar ‘n operasie verander ook lewe soos ons dit ken, en Hondman word gebore. Met die kop van ‘n hond en die lyf van ‘n mens, het hierdie heldhaftige hond ‘n neus vir geregtigheid. Maar is sy hondemaniere regtig iets van die verlede?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798181198 |
| GTIN | 9780798181198 |


Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
Hennie Aucamp
.
Jan Braai, Vegetaries
Speurder Sammi
I Love Pets
I'd Know You Anywhere, My Love
King Mouse
Zackie Mostert Omnibus 2
Jy Kan Die Wereld Verander
Dierestories 4 