HOJDTT 11: Hoe Om n Draak Se Held Te Verraai
Cressida CowellN$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ‘n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ‘n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar ‘n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?
| Book Author | Cressida Cowell |
|---|---|
| EAN | 9781485307099 |
| GTIN | 9781485307099 |


.
Johann van Zyl
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Woerts In Die Hoekie
Adorable Animals Colouring Book
Middernag Fees
A+ Afrikaans Chop-Chop Gr7-12
Albertus: By Die See
Max Die Dapper Gorilla
Agent Alex: Uitgesorteer
Big Bear
Die Skool Van Rampspoedige Talente 