Hallo Menstruasie
Yumi StynesN$200.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Alles wat jy moet weet oor menstruasie
Hallo, menstruasie is ‘n boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ʼn tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord.
Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees – en om vrae daaroor te vra nog vreemder.
Dit hoef egter glad nie so te wees nie!
Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek. Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.
| Book Author | Yumi Stynes |
|---|---|
| EAN | 9780799397888 |
| GTIN | 9780799397888 |


.
Fanie Viljoen
.
Fanie Viljoen
Hoendervleis
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Cave Baby
Druk Speel
Plek Van Poue
Clever Cub And The Easter Surprise
Maisy: At Home
Moomin Colouring Diary
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown 