Grilgrypers 6, Die Geheim Van Die Spookwoud
De Wet HugoN$200.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na ‘n piepklein huisie op ‘n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van ‘n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .
| Book Author | De Wet Hugo |
|---|---|
| EAN | 9780798180702 |
| GTIN | 9780798180702 |


Ben Venter
Rudie Van Rensburgh
Martie Preller
Fanie Viljoen
Once Upon A Wild Wood
Dandelion's Dream
Jungu Josh 1, Goue Kalbas 