Gebruik Jou Verbeelding
.N$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Verveeld? Nooit weer nie! Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat jy kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees. Bou ‘n minigholfbaan, hou ‘n skattejag, of leer hoe om ‘n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou sonder dat hulle heeldag voor ‘n rekenaar- of TV-skerm sit. Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ‘n reenerige oggend of ‘n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799395709 |
| GTIN | 9780799395709 |


.
Jaco Jacobs
.
.
Vind Uit: Ingenieurswese
How To Be Bad
Adventure Bible: Field Notes: Romans
Nights In Rodante
Ugly Love
Kid's Heroes: Puzzle Bible
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
Action Bible: Christmas
Joy! Kids Bible: Kids Celebrating Jesus
This Day
Joy Kids! People Trusting God
Flip Flap Friends: Mermicorns
Overkill 