Donkerdrif
Deon MeyerN$379.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
’n Moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk skakel met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.
| Book Author | Deon Meyer |
|---|---|
| EAN | 9780798181662 |
| GTIN | 9780798181662 |


Jaco Wolmarans
Pieter Stoffberg
Peet Venter
Deon Meyer
Salemstraat
Die Versoeking Van Thomas Maas
Vuurvoël
Slagyster
Die Keiser Se Duim
Kobra 