Home » Shop » Die Wraak Van Knor

Die Wraak Van Knor

.

N$100.00

3 in stock

Free shipping on orders over N$1000!

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard

Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor ‘n vergete oupa, wat vroeer ‘n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie … Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag ‘n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette ‘n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?

Book Author

.

EAN

9781869195212

GTIN

9781869195212