Die Ware Avonture: Die Swembadmonster
.N$160.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637001335 |
| GTIN | 9780637001335 |


David Walliams
Johann van Zyl
.
Jaco Jacobs
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Dierestories 4
Cross Over
Conspiracy 365: September
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Middernag Fees
Isla And The Happily Ever After
Circus Of Adventure
Vega Jane: End Of Time
Speurder Sammi 