Die Ware Avonture: Die Amadidas
.N$160.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip … In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone!Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer …Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637001359 |
| GTIN | 9780637001359 |


Marieta Nel
Tertius Janse van Rensburg
.
Jaco Jacobs
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Dierestories 2
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Mixtape Van Die Liefde
My Ouma Is n Rock-Ster
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf 