Die Vrywilligers
.N$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Park, om ’n ambulans na die gevegsfront te stuur. Campbell se dogter, Eleanor, saam met Thomas se dogter, Mary, en hul buurvrou, Martha, sluit aan as verpleegsters.
Dr. Campbell se seun, Rory, onderbreek sy mediese studies in Skotland om by die ambulanspoging aan te sluit. Op pad na Pretoria ontmoet hy drie Russe wat as vrywilligers aan die Boerekant gaan veg, insluitend Ivan van Sint Petersburg.
Soos die oorlog groei en baie gewondes in Eleanor se sorg kom, word haar geloof geskud deur die gruwels van die oorlog, die geweld en die verlies.
Wanneer Ivan in die Slag van Elandslaagte gewond word, versorg Eleanor hom. Gedurende hierdie tyd raak hulle verlief, maar hulle besef gou dat daar te veel struikelblokke tussen hulle liefde staan. Tydens die onrus van die oorlog word Eleanor mislei en sy glo dat Ivan gesterf het.
Ná die oorlog bly Eleanor ongetroud en help sy haar moeder as vroedvrou in haar praktyk. Maar, in 1919, verskyn Ivan weer …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781779880949 |
| GTIN | 9781779880949 |


Chanette Paul
Elsa Winckler
Jacolet vd Berg
Chanette Paul
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Gerook
More As Ons Groot Is
Die Keiser Se Duim
First Stories: Treasured Stories
Hans Gee Herklaas Horings
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Owl Babies
Hartedief
Bridgerton 3: An Offer From A Gentleman
How To Be Bad
Baby's First: Baby Animals
Malory Towers 2, Second Term
Brain Fizzing Facts
My Ouma Is n Rock-Ster
Mystery Of The Night Watchers
Book Of Sisters
Plek Van Poue
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Perde Omnibus 1
Wimpy Kid, The Deep End
Soos n Diep Waterkuil
Magical Creatures
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Laaste Lewe
Dierestories 4
Doggy Dave: Colourful Day
Lift the Flap: First 100 Numbers
Matt And Mia: Rescue Tom Cat
Lam Ter Slagting
Stickers: Mooi Gewerk
Skadumagte
Rooigety
Croc And Pickle Level 2, Book 3
Songbirds: Mum Bug's Bag
Woerts In Die Hoekie
What The Ladybird Heard Next: Sticker Book
Go Wild: Elephants
Die Duiwel Maak My Hart So Seer 