Die Uile 14: Vlieg Weer
Cor DirksN$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Die Uile vlieg weer is n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie? En hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet ene Jorsie Neethling, seun van n ou vriend van sy pa. Een na die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!
| Book Author | Cor Dirks |
|---|---|
| EAN | 9781485306313 |
| GTIN | 9781485306313 |


Ben Venter
Elizabeth Wasserman
De Wet Hugo
Fanie Viljoen
Secret Seven 3, Well Done, Secret Seven
n Hart Is Net Atome
Brain Fizzing Facts
Princess Mirror-Belle
Because I Love You So Much
Trumpeter: Comprehension Workbook 2
Liefdesles
Once Upon A Wild Wood
Avonture Op Die Plaas: Ses Stoute Varke
Brenda Is A Sheep
Marlory Towers Collection 2
Gerook
Lam Ter Slagting
Trumpeter: My Alphabet And Work Book
Bluey: Little Library
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Crock and Pickle, Level 1, Book 10, Lots of Sports
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot
Pumpkin Finds Her Kindness 