Die Twee Torings
.N$260.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor die donker koninkryk waar Sauron heers te neem en te vernietig.
Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. Só vervolg hierdie manjifieke topverkoper, n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485309765 |
| GTIN | 9781485309765 |


Connie Luyt
Ettienne van Heerden
.
Kerneels Breytenbach
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Duiwel In n Snyerspak En Mooiste Man
Regte Egte Raaisels
Hulle Noem Haar Carminda
Dinosaur Ultimate Handbook
Leer My Liefhê En Hoe Om n Hart Te Wen
Animal Music
Lira
Klein Boek Van Hipercool Hondetoertjies
Giraffes
Jy Kan Die Wereld Verander
Inkommers 