Die Skool Van Rampspoedige Talente
Marieta NelN$210.00
6 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
| Book Author | Marieta Nel |
|---|---|
| EAN | 9781776354351 |
| GTIN | 9781776354351 |


Jaco Jacobs
David Walliams
.
Johann van Zyl
Die Dood Van Rachel April
Magical Creatures
Behaviour Matters Koala
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
Big Bear
Ben And The Whales
Wiskunde Gee Maagpyn 