Die Getuienis
Francois SmithN$260.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen ‘n klomp papiere die uitdruk van ‘n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook – in sy woorde – van die wonder sou getuig het. Wat het daarvan geword?
Die getuienis is ‘n egpaar se verslag van ‘n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
| Book Author | Francois Smith |
|---|---|
| EAN | 9780624092353 |
| GTIN | 9780624092353 |


Zirk van den Bergh
Hans Du Plessis
Short Stories
.
Gerook
Elf Dae In Parys
Siener In Die Suburbs
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Doctor Dolittle
Die Tydtrein
Alleen Onder Die Maan 