Die Eilandbruid Se Sluier
.N$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Chrisanne Alberts het haar hele lewe gewerk om die bitterheid van die verlede en verwerping agter haar te los. As ’n grootwithaainavorser is sy gewoond aan die wêreld van wetenskap, maar sy dra swaar aan die verlies van haar ouers, haar broer, en die skuld wat daarmee saamgaan. Nadat sy as voog van haar broerskind aangestel is, bevind sy haar op ’n nuwe lewenspad wat haar terugneem na die afgeleë dorp, Albatroshoek. Hiér het sy en haar kleintydvriendinne, Reinet en Essie, saam grootgeword en trauma beleef. Wanneer ’n moordwalvis sy weg na Albatroshoek vind, bring hy verandering saam, en alles wat Chrisanne geglo het oor die balans van die see en haar eie lewe, word op die proef gestel. Die kluisenaar van Atlaseiland, Ben Benade, lei haar op ’n reis van onthul-lings, en saam baklei hulle teen die uitbuiting van seebronne. Maar Chrisanne moet al hoe meer gewigtige keuses maak … Wat gebeur met ’n vrou wat nie net haar mense verloor het nie, maar ook haar plek in die wêreld, en haar eie geloof betwyfel? Soos ’n sluier wat stadig gelig word, ontsluit haar verhouding met die eilandkluisenaar al hoe meer van haarself. Saam soek sy en haar vriendinne oplossings vir hul kleintydtrauma terwyl die geheime van die dorp ontrafel. En die vraag bly: Is jy die som van jou verlede en jou pyn, of is jy wie God sê jy is? Geroep, gesalf, geliefd.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781779880628 |
| GTIN | 9781779880628 |


Louis Kruger
Chanette Paul
Lien Botha
Katherine Graham
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Gerook
More As Ons Groot Is
Die Keiser Se Duim
First Stories: Treasured Stories
Hans Gee Herklaas Horings
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies
Davel Vroue 7: Fleur
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Owl Babies
Hartedief
Bridgerton 3: An Offer From A Gentleman
How To Be Bad
Baby's First: Baby Animals
Malory Towers 2, Second Term
Brain Fizzing Facts
My Ouma Is n Rock-Ster
Mystery Of The Night Watchers
Book Of Sisters
Plek Van Poue
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Perde Omnibus 1
Wimpy Kid, The Deep End
Soos n Diep Waterkuil
Magical Creatures
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Laaste Lewe
Dierestories 4
Doggy Dave: Colourful Day
Lift the Flap: First 100 Numbers
Matt And Mia: Rescue Tom Cat
Lam Ter Slagting
Stickers: Mooi Gewerk
Skadumagte
Rooigety
Croc And Pickle Level 2, Book 3
Die Geheime Lewe Van Gita 