Die Boek Van Gelukkige Eindes
.N$285.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Chris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak?
’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780795802034 |
| GTIN | 9780795802034 |


Jan Van Tonder
Dina Botha
Elsa Winckler
Francois Bloemhof
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Verleiding Van Eva De Winter 