Bertie Blikbrein
Jaco JacobsN$170.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nicom om Bertie saam skool toe te vat….
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799351194 |
| GTIN | 9780799351194 |


Fanie Viljoen
GR von Wielligh
Crystal-Donna Roberts
Marieta Nel
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Leesgids: Perseus
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels 