BB: Lees En Kyk Met Begrip Gr 7 EAT
.N$160.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 7 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776074075 |
| GTIN | 9781776074075 |


Dewald Koen
.
Hilary Cawood
Dewald Koen
Max Die Dapper Gorilla
Speurder Sammi
Bluey: Little Library
My Ouma Is n Rock-Ster
Owl Babies
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Rower Hotsenplots
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Croc and Pickle, Level 1, Book 1, Pickle in Jam
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Good Night, Good Day
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard 