Avonture Van Speurhond Willem: Omnibus 2
Elizabeth WassermanN$270.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Paar jaar gelede het ‘n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), New York en Namibië, en oral wag daar speurwerk.
| Book Author | Elizabeth Wasserman |
|---|---|
| EAN | 9780624092445 |
| GTIN | 9780624092445 |


Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
.
Studiegids: Afkop
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Trumpeter: Developing Language Skills: Workbook 2
Alles-in-Een: Klankboek Vir Leerders - Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids Gr3
Pret Met Wiskunde Gr 3
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop 