Anoniem
Chanette PaulN$370.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kan jy vlug van wie jy regtig is?
Lula Prins wil oor begin op Heydendal. ‘n Nuwe lewe, ‘n nuwe dorp, ‘n nuwe naam. Anoniem. Dan stap ‘n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.
Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in ‘n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan ‘n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?
| Book Author | Chanette Paul |
|---|---|
| EAN | 9780637003018 |
| GTIN | 9780637003018 |


Barend Vos
Zelda Bezuidenhout
Chanette Paul
Santie Van Der Merwe
Mixtape Van Die Liefde
Die Toeligtings Bybel: Blougroen
Tippie LTR, Activity Set 2, Level 1
Hoenderdief
Oorlewingsgids Vir n Prinses
Idioms And Expressions
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Die Vroue Van Kosmoslaan
Tippie, LTR, Activity Set 4, Level 1
Donker Vuur
Hartedief
Tippie Does Maths, Level 1, Boxset
Toorbos 