Anna Atoom En Die Digitale Draak
Elizabeth WasservalN$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.
| Book Author | Elizabeth Wasserval |
|---|---|
| EAN | 9780624054900 |
| GTIN | 9780624054900 |


Martie Preller
Ben Venter
Fanie Viljoen
.
God's Word Is Great
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
6 Weke Van Thomas En Ella
Pops And The Nearly Dead
Anderkant Die Blou
Perde Omnibus 1 