Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders Eerste Addisionele Taal Gr 3; Onderwysersgids
.N$180.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Klankboek vir leerders EAT Onderwysersgids bevat ‘n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Dit bevat die memorandum vir die aktiwiteite in die leerder se boek. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781775891376 |
| GTIN | 9781775891376 |


.
Liesl Janse Van Rensburgh
Wayne Smit
Hilary Cawood
Dagboek Wimpy 13, Koue Voete
Can You See: Little Elephant?
Trumpeter: Comprehension Workbook 2
Die Seun In Die Rok
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Trumpeter: Tracing Shapes 