Aksieheld Austin 4, Doodskreet VAn Dinos
Fanie ViljoenN$190.00
27 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in ’n oerwoud in Afrika – dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rex’e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dino’s begin soos regte T-rex’e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud … en nou begin die dino’s hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9781776350278 |
| GTIN | 9781776350278 |


Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Grootboek 9: n Soekboek Vir Slim Kinders
Silwerboom: Boek 8, Stories Van Die See
Singing Turtle And Other Folk And Fairy Tales
Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
Bybel-Speurder
Helpful Hannah Hippo
The Choice Between Us
Fruits Of The Spirit: Love, Patience, Kindness
Rooigety
I Love Pets
Wie De Hel Is Johnny Joubert
Grootboek 2: Karina Krimpvark
Te Poenankies Vir Woorde
Witchlands 4: Witchshadow
Nina Omnibus: Die Awesome Speurklub
Zack Is Back Omnibus
Numbers 1 To 10
Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Big Book Of Facts
Vrae En Antwoorde Vir Die Klaskamer Gr10-12
Spring 