Agent Alex: Visvang Verbode
N$190.00
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die derde boek in die reeks oor Agent Alex se avonture by Spioenkop Akademie. Die verfoeilike POEV-organisasie het ‘n geheime basis onder die visdam by Alex se skool ingerig en bied nou kammakastig visvanglesse aan om inligting te versamel! Alex en sy vriende ruik sommer dadelik rot (of eerder: vis!) – maar kan hulle ‘n plan beraam om POEV se geheime sending in die wiele te ry?!
| EAN | 9781869197698 |
|---|---|
| GTIN | 9781869197698 |


.
Fanie Viljoen
Tertius Janse van Rensburg
GR von Wielligh
Mixtape Van Die Liefde
Witchlands 4: Witchshadow
Tippie LTR, Activity Set 2, Level 1
Die Dood Van Rachel April
Ouma Is n Kroek 