Tienerharte 3: Hartedief
N$230.00Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kêrel en begin ‘n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oë. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek…

.
.
Dianne Stewart
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Wilde Diere
Ek Is Dapper
God, I Know You're There
God Se Kinders
Halsoorkop
The Sandman's Sand Isn't Working 