Silwerboom: Sing n Lied
N$90.00PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Graad 2 Aanvullende leesboek 3
Showing 1121–1140 of 1500 results
Susan NicholasPLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Graad 2 Aanvullende leesboek 3
.
.Was the stranger, who knocked at the city gates during a storm, really a princess? What kind of friend could a frog be? Read ‘The Frog Prince’ to find out. If you want to know why the animals were afraid of the proud elephant, Karpuratilaka, read the Indian tale in this collection to find your…
.“Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop.Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou?Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise.Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek,…
.Sara Sloot-Smit woon in ‘n luukse huis in ‘n welvarende buurt, gaan na ‘n spogskool en het ouers wat baie belangrike werk doen. Maar hulle het min tyd vir Sara. Toe hulle ‘n maand lank oorsee gaan, moet Sara by haar drie tannies in die stad gaan bly. Haar pa dink sy susters ken nie…
.
.Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom…
.Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken…
.
.Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?
Jaco Jacobsn Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie … hy…
.K-Pop meets Freaky Friday in a hilarious middle-grade body swap adventure from a Costa-winning author, perfect for fans of Jenny Pearson and David Solomons.When 11-year-old K-Pop obsessed Skylar inexplicably switches bodies with her super strict 71-year-old headteacher, Ms Callus, she’s thrown into a hilarious world of dancing old ladies gone viral and school rules thrown…
.Join inventor Scooter and his alien sidekick, Fizzbee, on their third adventure! For the first time ever, Scooter has NO ideas. How on earth can they save the jam factory from a slimy slug invasion?Scooter, Fizzbee and Cat have turned McLays jam factory into a tropical jam-making paradise. Delicious! There”s just one problem. SLUGS. Slithering everywhere, eating…
.
Fanie Viljoen“Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet…
.Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In ’n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het ’n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan…
Edyth Bulbring13-year-old Ben Smith attends St David’s, where rugby is a compulsory sport. After the annual derby against Voortrekker in which a St David’s player is severely injured and rushed to hospital, Ben inadvertently catches a glimpse of a bottle labelled Methyltestosterone in the player’s tog bag. But when he is told “It’s just vitamins, OK?”…
.
.
.End of content
End of content
Woordenaar Van Tah
1 × N$130.00
Owl Babies
2 × N$180.00
Ouma Is n Kroek
1 × N$220.00
Slugs Invade The Jam Factory
1 × N$230.00 Subtotal: N$940.00 (incl. VAT)