My First Prayer And Gratitude Journal
N$160.00My First Prayer And Gratitude Journal
Showing 881–900 of 1500 results
.My First Prayer And Gratitude Journal
.Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied ‘n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis…
.
.
.Hierdie boek bevat 5 slaaptydstories wat kinders op ‘n opwindende verbeeldingsreis sal neem. Die stories wat ingesluit is, is Die plaasmuis en die dorpsmuis, Rooikappie, Hansie en Grietjie, Die dors duif en Die bondel stokke. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!
.
.Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met…
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE
.‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!
Jaco JacobsRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…
Jaco JacobsRikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…
.Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
.Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
.Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
.
.
.
Jaco Jacobs
.Nikki’s always had a difficult relationship with her mum. So when she finds herself homeless at the start of spring break, she decides to rage-quit Texas and give California a shot, to pursue her dream music career.Until her best friend and long-time crush, Malachai, discovers her plan, and convinces her to spend spring break with…
.From the bestselling author of The Garden of Lost Secrets and The House of One Hundred Clocks, A.M. Howell, comes a gripping new adventure filled with buried secrets and dark lies, set against the evocative backdrop of the Edwardian era.MAY, 1910As the blazing Halley’s comet draws close to the earth, Nancy is uprooted to start…
End of content
End of content
Oliver Strange
1 × N$200.00
Onderwysersgids Gr 2 Eerste Add Taal
1 × N$185.00
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
1 × N$110.00
My First Prayer And Gratitude Journal
1 × N$160.00 Subtotal: N$655.00 (incl. VAT)