Showing 381–400 of 1741 results

  • 9780624077534 #1. Die Poort 3: HelersNelia Engelbrecht

    Die Poort 3: Helers

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    In die derde aflewering van Nelia Engelbrecht se fantasieverhaalreeks Die Poort val nog meer van die legkaartstukke vir die vier Nuweling-Bewakers in plek. Die boek skop opwindend af wanneer Kali-hulle terugreis in tyd en haar Hugenote-voorouers ontmoet. Terug op Bospoort kom die skoolvakansie nader, en Kali moet saam met Leonardo, Tara en Nomsa Italië toe reis terwyl…

  • 9781415341995 #1. Die Prentebybel Vir Kleingoed.

    Die Prentebybel Vir Kleingoed

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • 9781485305606 #1. Die Seun In Die RokDavid Walliams

    Die Seun In Die Rok

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Dennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het,…

  • 9781776354351 #1. Die Skool Van Rampspoedige TalenteMarieta Nel

    Die Skool Van Rampspoedige Talente

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    ‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die…

  • book cover template - 2026-02-12t141718.435. Die Sneeuleeu.

    Die Sneeuleeu

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Die Sneeuleeu

  • 9780624094142 #1. Die Spinnebotte Slaan Toe.

    Die Spinnebotte Slaan Toe

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit…

  • 9781928446538 #1. Die Spioen Kraaie.

    Die Spioen Kraaie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ‘n saak om aan te werk

  • book cover template - 2025-05-22t144512.789. Die Stormwalvis In Die Winter.

    Die Stormwalvis In Die Winter

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die Stormwalvis In Die Winter

  • 9780798183895 #1. Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit.

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

  • book cover template - 2026-02-16t145020.516. Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild.

    Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild

  • 9780799388817 #1. Die Swakste Restaurant In Die HeelalJaco Jacobs

    Die Swakste Restaurant In Die Heelal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…

  • 9781928446552 #1. Die Towerhelm.

    Die Towerhelm

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld.

  • 9781928446460 #1. Die Trekker-Faktor.

    Die Trekker-Faktor

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talent-kompetisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompetisies deelneem nie, of kan hulle?

  • book cover template - 2025-09-19t115756.952. Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis.

    Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis

    Rated 0 out of 5
    N$65.00

    Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis

  • 9781928446392 #1. Die Tydtrein.

    Die Tydtrein

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Anri het ’n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir ’n kompetisie ingeskryf het nie.

  • 9781869195656 #1. Die Uile 10: In Die StadCor Dirks

    Die Uile 10: In Die Stad

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ‘n ondergrondse misdaadnetwerk. En wanneer die moeilikheid hulle na ‘n verlate mynskag lei, raak dinge eers gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorle?

  • 9781869195663 #1. Die Uile 11: En n TierCor Dirks

    Die Uile 11: En n Tier

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op Kranskop is daar nie ‘n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie. Philip en die Uile word nie toegelaat om aan…

  • 9781869195670 #1. Die Uile 13: In Die GimnasiumCor Dirks

    Die Uile 13: In Die Gimnasium

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle bevind: die leërgimnasium. Hier is die korporaals en luitenante manne om mee rekening te hou. Sal die Uile al die uitdagings,…

  • 9781485306313 #1. Die Uile 14: Vlieg WeerCor Dirks

    Die Uile 14: Vlieg Weer

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die Uile vlieg weer is Â’n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa…

  • 9781869194505 #1. Die Uile 3: Breuk Onder Die UileCor Dirks

    Die Uile 3: Breuk Onder Die Uile

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: ‘n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe…

End of content

End of content