Showing 521–540 of 731 results

  • 9780799398069 #1. Professor Fungus Omnibus 1Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

  • 9780639601793 #1. Professor Fungus Omnibus 2Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories…

  • 9781776353286 #1. Professor Fungus Omnibus 3Jaco Jacobs

    Professor Fungus Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die…

  • book cover template - 2025-10-01t153250.519. Projek.

    Projek

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Hierdie heerlike boek bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie is nou saamgebundel vir meer genot en groter waarde vir geld. Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle…

  • 9781869197254 #1. Raai Raai Riepa.

    Raai Raai Riepa

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Raai raai riepa bevat Â’n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se…

  • 9780798178976 #1. Raaiselster.

    Raaiselster

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy ma sterf en sy familie se rykdom verdwyn. Hy ontmoet ’n togryer –’n boggelrugman met ’n vreemde wit hond – wat hom ompraat om by die transportwa aan te sluit na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Onderweg kruis sy pad met dié van Sara, op…

  • book cover template - 2025-10-01t120304.320. Reenboogrand Boek 1.

    Reenboogrand Boek 1

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ‘n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef…

  • 9780798180191 #1. Regte Egte Raaisels.

    Regte Egte Raaisels

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tomonsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel…

  • 9780798180184 #1. Regte Egte Rampe.

    Regte Egte Rampe

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor…

  • 9781485309178 #1. Reus Van Der Bees.

    Reus Van Der Bees

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus…

  • 9781776251292 #1. Riek En Niek 1Jaco Jacobs

    Riek En Niek 1

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Riek en Niek het ’n plan …’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.Maar dan steel nare Nanja hulle idee.En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak …BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie!Kan Riek en…

  • 9781776251315 #1. Riek En Niek 2: Allergies Vir SkoolJaco Jacobs

    Riek En Niek 2: Allergies Vir Skool

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!Daar is net een probleem.Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.Sy GLIMLAG…

  • 9781776252633 #1. Riek En Niek: n Draak Op n SkaatsplankJaco Jacobs

    Riek En Niek: n Draak Op n Skaatsplank

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy…

  • 9781776252619 #1. Riek En Niek: SuperslakJaco Jacobs

    Riek En Niek: Superslak

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Spoetniek is nie ’n gewone slak nie. Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook. Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e ……

  • 9781485302247 #1. Robbie Ramkat 1, KatskenadesMarc De Bel

    Robbie Ramkat 1, Katskenades

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was vanaf hierdie eerste boek ‘n groot sukses in Nederland en Vlaandere.

  • 9781485302230 #1. Robbie Ramkat 2, Val Van BriljartMarc De Bel

    Robbie Ramkat 2, Val Van Briljart

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was vanaf hierdie eerste boek ‘n groot sukses in Nederland en Vlaandere.

  • book cover template - 2025-02-17t102612.940. Robotte Voer Oorlog.

    Robotte Voer Oorlog

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Enzo, Frikkie en Georgi neem deel aan die Wêreld-Robotolimpiade se kompetisie vir robotte van Lego-blokkies. Een van dr. Ragno se spinnebotte kom handig te pas en word met Lego-blokkies gepantser. Georgi is bekommerd oor die spinnebotte se ingeboude lasers. Die kompetisiereëls verbied wapens. Toe die Dassie-span met Skerpioen 8 by die kompetisie opdaag, sien hulle ’n…

  • 9781776356119 #1. RoetHannes Barnard

    Roet

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk. ’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ’n Alternatiewe roete. ’n Sexy Duitser. ’n Geniale wetenskaplike. ’n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos.

  • book cover template - 2026-02-12t124155.261. Rooi.

    Rooi

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Rooi

  • 9781776352135 #1. RooigetyBets Smith

    Rooigety

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeer die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word…

End of content

End of content