Showing 501–520 of 555 results

  • book cover template - 2025-06-10t094337.291. Verjaardag Met Koek.

    Verjaardag Met Koek

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Verjaardag Met Koek

  • 9780799389753 #1. Vind Uit: Ingenieurswese.

    Vind Uit: Ingenieurswese

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Wat wil jy graag uitvind?Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

  • book cover template (36). Vind Uit: Kodering.

    Vind Uit: Kodering

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Vind Uit: Kodering

  • 9780799344592 #1. VirusJaco Jacobs

    Virus

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en ’n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter…

  • 9780799373943 #1. ViskosJaco Jacobs

    Viskos

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie … Daar wag ’n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI! Kort voor lank…

  • book cover template - 2025-09-22t110655.396. Vlerke Van Naaldekokers.

    Vlerke Van Naaldekokers

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sy die een wat al vir maande lank haar ma se geheim moet ronddra. ‘n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke skrywer-oupa en sy aantreklike jong assistent, Lee, bied…

  • book cover template - 2025-10-01t144323.072. VolmaanJaco Jacobs

    Volmaan

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    ‘n Onderwyseres wat op volmaannagte in ‘n weerwolf verander.‘n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang.‘n Eksperiment wat jou in ‘n insek laat verander.‘n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg.En ‘n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril…

  • 9781776355617 #1. Vrae En Antwoorde Vir die Klaskamer GR. 4 - 7.

    Vrae En Antwoorde Vir die Klaskamer GR. 4 – 7

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

  • 9780639609980 #1. Vrae En Feite Vir Feitevrate.

    Vrae En Feite Vir Feitevrate

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!   Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?…

  • 9781485301745 #1. Vriende.

    Vriende

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Byna woordlose prenteboek vir jong kinders van 3-6 met kleurvolle monsters wat ware vriende is. Hulle speel, lag en liefkoos mekaar, maar hulle soek ook skoor met mekaar, en maak dan weer vrede. Die dinamiese illustrasies en woorde is deur…

  • 9781776251964 #1. Vrot EierJaco Jacobs

    Vrot Eier

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Vrot Eier

  • book cover template - 2025-10-01t122722.906. Vuil Ferdie: Modder.

    Vuil Ferdie: Modder

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Vuil Ferdie: Modder

  • book cover template - 2025-10-01t124457.276. Vuil Ferdie: Tande.

    Vuil Ferdie: Tande

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Vuil Ferdie: Tande

  • 9780624093343 #1. Vyf Sekondes Voor VrydagIhette Senekal

    Vyf Sekondes Voor Vrydag

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Jana, ‘n aspirantfilmmaker, raak verlief op Alex, die nuwe matriekleerling wat langs hulle intrek. Die verhaal sentreer rondom Jana se coming out. Nes Jana is Alex ook versot op films en lid van die skool se filmklub. By ‘n partytjie ontmoet Jana, Mia se matrieksuster, ‘n universiteitstudent. Jana se passie vir filmmaak help haar om haar ware gevoelens teenoor Alex te wys, en ook…

  • 9781776250165 #1. Waldo 1, Weerwolf Met Die RooiJaco Jacobs

    Waldo 1, Weerwolf Met Die Rooi

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige…

  • 9781776250189 #1. Waldo 2, Draak Met Die GroenJaco Jacobs

    Waldo 2, Draak Met Die Groen

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue…

  • book cover template - 2025-09-22t151603.843. Waldo 3, Meermin Met Die BlouJaco Jacobs

    Waldo 3, Meermin Met Die Blou

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige…

  • 9781776250301 #1. Waldo 4, Vampier Met Die GeelJaco Jacobs

    Waldo 4, Vampier Met Die Geel

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir…

  • 9780639602189 #1. Wat Werner Doen Met Sy Drie MiljoenTertius Janse van Rensburg

    Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ‘n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner…

  • 9780624093312 #1. WatermeisieMarissa Badenhorst

    Watermeisie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    In ’n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa ’n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is. Onderweg ontmoet hulle vir Watersmous. Daar is vele ontberings op hulle ekspedisie, en later word Akwa en Orrelman gevange…

End of content

End of content