My Gusteling Storie-Bybel
N$210.00My Gusteling Storie-Bybel
Showing 441–460 of 743 results
.
.Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met…
.‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!
Jaco JacobsRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as…
Jaco JacobsRikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te…
Jaco Jacobs
.Eendag kom ‘n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui
.
.
Jaco JacobsMarnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom…
.Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir ’n ster. Maar gaan Kallie ’n goue ster wen?.
Cicelia Steyn‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike…
.
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n…
.Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n…
.Dit is die storie van ‘n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak? Dit is nie net die storie van ‘n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om…
.Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van…
.Dit is die storie van ‘n katjie wat onkant gevang word deur ‘n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie … Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van ‘n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind…
.Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou…
Jaco JacobsIs die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?Kan party katte spoke sien?Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?Kan dit spook in ’n pophuis?Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!
End of content
End of content
My Groot Skree Dag
1 × N$170.00
Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit
1 × N$195.01
Moeps Die Toeris
1 × N$190.00
n Hoed Moet n Kop Hê
1 × N$60.00 Subtotal: N$615.01 (incl. VAT)