Showing 401–420 of 555 results

  • 9780637001908 #1. Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene.

    Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ‘n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan…

  • 9780798163873 #1. Saartjie Omnibus 1Bettie Naude

    Saartjie Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Die eerste drie boeke in die gewilde Saartjie-reeks. In Saartjie ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en ’n klein niksnuts genaamd…

  • 9780798166799 #1. Saartjie Omnibus 3Bettie Naude

    Saartjie Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë.  Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek…

  • 9781869193508 #1. Salmaklak n Legende Van Die VaalrivierBen Venter

    Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lê versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in…

  • 9780637004671 #1. Sanri Steyn Omnibus 3.

    Sanri Steyn Omnibus 3

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Sanri Steyn Omnibus 3

  • book cover template - 2025-02-19t105330.085. Seeperde.

    Seeperde

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy’s net ‘n perd. ‘n Bruin perd met ‘n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met…

  • 9780798181136 #1. Seerowers 1, Die Spookskip.

    Seerowers 1, Die Spookskip

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is ‘n nuwe avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en…

  • 9780798182140 #1. Seerowers 2, Die Grot Vol Goud.

    Seerowers 2, Die Grot Vol Goud

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is ‘n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog ’n waaghalsige seeroweravontuur. ’n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense…

  • book cover template - 2025-10-02t103624.979. Seerowers Van Die Silwer Sardien: Die Drie Swaarde.

    Seerowers Van Die Silwer Sardien: Die Drie Swaarde

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte. In “Die drie swaarde” moet Septimus en Grommer help om ‘n verlore skat te vind voor die verkeerde groep seerowers hulle kloue op die skat kry. Gaan hulle betyds die skat kan vind?

  • book cover template - 2025-10-01t144751.098. Seerowers Van Die Silwer Sardien: Oogsterretjies.

    Seerowers Van Die Silwer Sardien: Oogsterretjies

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte. In “Oogsterretjies” leer Septimus die skaam seerower en Grommer die kat oor wat hulle harte laat warm klop. Wat dit is wat vir hulle oogsterretjies gee sodat hulle presies doen wat hulle veronderstel is om te doen!

  • 9780624018742 #1. Siener In Die SuburbsP.G Du Plessies

    Siener In Die Suburbs

    Rated 0 out of 5
    N$165.00

    Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van ‘n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag ‘n laaitie wil hê, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor;…

  • 9780798177290 #1. Skadujagter.

    Skadujagter

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    “Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop.Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou?Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise.Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek,…

  • 9780624086802 #1. Skandalige Susters Smith.

    Skandalige Susters Smith

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Sara Sloot-Smit woon in ‘n luukse huis in ‘n welvarende buurt, gaan na ‘n spogskool en het ouers wat baie belangrike werk doen. Maar hulle het min tyd vir Sara. Toe hulle ‘n maand lank oorsee gaan, moet Sara by haar drie tannies in die stad gaan bly. Haar pa dink sy susters ken nie…

  • book cover template - 2025-05-13t100927.980. Skoert, Nagmerries.

    Skoert, Nagmerries

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Skoert, Nagmerries

  • 9780798183376 #1. Skool Vir Talente.

    Skool Vir Talente

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom…

  • book cover template - 2025-09-01t115232.148. Skool Vir Talente: Derdie Periode Monsterspore.

    Skool Vir Talente: Derdie Periode Monsterspore

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken…

  • 9780798183932 #1. Skool Vir Talente: Tweede Periode.

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

  • 9781928446491 #1. Skooluitstappie.

    Skooluitstappie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?

  • 9780799383683 #1. SkwiekJaco Jacobs

    Skwiek

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie … hy…

  • 9781776354658 #1. Sneeuman-SwemFanie Viljoen

    Sneeuman-Swem

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    “Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet…

End of content

End of content