Showing 301–320 of 889 results

  • .

    Harry Griesel 5, Die Spookmonster

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Dit is Halloween in Radysstraat, maar Otto sit alleen by die huis. Selfs Harry Griesel hou hom skaars, want sy nuwe baas by die S.B.I., Rufus Rittelbeen, is baie streng oor kuiertjies in werkstyd. Gelukkig kan oom Archibald nou vir Otto help om sy vermiste ouers op te spoor. Hulle vind uit dat sy ouers…

  • .

    Heel Beste Geskenk

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie…

  • .

    Helde Van Suid Afrika 3

    Rated 0 out of 5
    N$75.00

    Ontmoet van ons land se dapperste helde! Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoch Sontonga, wie se…

  • .

    Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   In die middel van die groot bos in Heleen se dorp, woon ’n lelike ou vrou met gitswart oë en klitsgrashare, ’n moesie op haar neus en ’n baie venynige grief: Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar benerige lyf. Hulle…

  • .

    Hello Vos, Hello Haas

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Pluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad – en die lee hok in die heining lyk na ‘n aanloklike alternatiewe woonplek. Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en…

  • .

    Help My Affeblief!

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Olifant het gestruikel, geval en groot geskrik, en sy slurp is krom en skeef geknik. Hoe kry hy sy slurp weer glad? Drie slim raadgewers kruis sy pad.

  • .

    Hoe Gril Ek Nou

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Hoe Gril Ek Nou

  • .

    Hoe Groot Is Ons God

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • Cressida Cowell

    Hoe Om Jou Draak Te Tem 2

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS

  • Cressida Cowell

    Hoe Om Jou Draak Te Tem 3

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS

  • Cressida Cowell

    Hoe Om n Draak Te Tem Boekpak

    Rated 0 out of 5
    N$1,200.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS    Hik die Horribale Hamerkop die Derde is ‘n fantastiese swaardvegter, ‘n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het.Kan Hik met ‘n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die…

  • .

    Hoe Voel Jy

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hoe Voel Jy

  • .

    Hoekom Jesus Gekom Het

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks to complete.

  • .

    Hoekom Nie

    Rated 0 out of 5
    N$410.00

    Hoekom Nie

  • .

    Hoenderdief

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie woordlose prenteboek bied ‘n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel ‘n hoender en die hoender se bekommerde vriende – ‘n beer, haas en haan – agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals…

  • Jaco Jacobs

    Hoendervleis

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer.Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos juffrou Grimbeek bak.Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek.Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.En kom swem in die Middernagmeer…

  • .

    Hoezit: My Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$145.00

    Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van…

  • .

    Hoezit: Seelewe

    Rated 0 out of 5
    N$145.00

    Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!

  • Cressida Cowell

    HOJDTT 10: Hoe Om n Draak Se Juweel Te Steel

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ‘n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom – sy enigste hoop is…

  • Cressida Cowell

    HOJDTT 11: Hoe Om n Draak Se Held Te Verraai

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ‘n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ‘n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train…

End of content

End of content