Showing 221–240 of 555 results

  • 9780799379044 #1. Kaptein VerdwynFanie Viljoen

    Kaptein Verdwyn

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort…

  • 9781869195281 #1. Karel Kameleon 1, Die Towerdrankie Van Prof Borrie.

    Karel Kameleon 1, Die Towerdrankie Van Prof Borrie

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na Kwaakstad, ’n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie diere hulle so vreemd? En waarom is die professor…

  • 9781869194833 #1. Karnallies.

    Karnallies

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie ‘n karnallie in elke kind nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man…

  • 978079532425 #1. Kas Vol Monsters Omnibus

    Kas Vol Monsters Omnibus

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak? Denver se kas is ’n geheime ingang na ’n kasteel vol monsters – en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke! Die Groen Hand Daar is iets vreemds aan die nuwe huis … In…

  • 9780798182317 #1. KatestrofeDe Wet Hugo

    Katestrofe

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    ’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. Leo is seker dit was daardie boelie, Spiertier. Tiere soek mos altyd skoor! Of dalk het dit iets te doen met Gato, die vreemde nuwe leerling in Laerskool Katedraal wat van…

  • book cover template - 2025-05-22t144642.497. Kewerkoningin.

    Kewerkoningin

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ’n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, ’n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en ’n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om ’n stokkie voor haar…

  • 9781928446415 #1. Kieng Pong.

    Kieng Pong

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Kieng Pong is die braafste, sterkste dier in die oerwoud. Hy’s ook die stinkste dier. Kan die ander diere uiteindelik vir Kieng Pong oorreed om te gaan bad?

  • 9780798181815 #1. Kies Jou Avontuur 2, Die Gevaarlikste Boek Op AardeDe Wet Hugo

    Kies Jou Avontuur 2, Die Gevaarlikste Boek Op Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat…

  • 9780798182096 #1. Kies Jou Avontuur 3De Wet Hugo

    Kies Jou Avontuur 3

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike…

  • 9780798180696 #1. Kies Jou Avontuur1, Gevaarlikste SpeletjieDe Wet Hugo

    Kies Jou Avontuur1, Gevaarlikste Speletjie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe….

  • book cover template - 2025-03-28t095726.855. Kinderland.

    Kinderland

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Kinderland

  • book cover template - 2025-03-27t154419.575. Kinders Se Slange Van Suider Afrika.

    Kinders Se Slange Van Suider Afrika

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Kinders Se Slange Van Suider Afrika

  • 9781775848332 #1. Kinders Se Voëls.

    Kinders Se Voëls

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Kinders Se Voëls

  • 9780798183611 #1. Kinkels en Keuses: Die Belaglike Bak En Brou BohaaiDe Wet Hugo

    Kinkels en Keuses: Die Belaglike Bak En Brou Bohaai

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Jason wil baie graag eendag ‘n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai ! ‘n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees?…

  • 9780798178006 #1. Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar.

    Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    Klapper die klein drakie kan nie sy oë glo nie: Voor hom staan ‘n bok wat eintlik ‘n towenaar is, maar onder ‘n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?

  • 9781431626595 #1. Klein Beertjie Leer Oor LiefdeBob Hartman

    Klein Beertjie Leer Oor Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander…

  • 9781431626588 #1. Klein Beertjie Leer Van PaasfeesBob Hartman

    Klein Beertjie Leer Van Paasfees

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees toe Jesus…

  • 9780638008906 #1. Klein Beertjie Praat Die Waarheid.

    Klein Beertjie Praat Die Waarheid

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks

  • 9781431626625 #1. Klein Beertjie: Leer Om Te Deel.

    Klein Beertjie: Leer Om Te Deel

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met…

  • 9781431626632 #1. Klein Beertjie: Vetrou Op God.

    Klein Beertjie: Vetrou Op God

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer…

End of content

End of content