Showing 41–48 of 48 results

  • 9781869196882 #1. Storie Van Planeet Aarde.

    Storie Van Planeet Aarde

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hoe oud is die aarde? Waar kom die son vandaan? As jy graag wetenskaplike antwoorde wil he op vrae soos die, hoef jy nie verder as hierdie boek te soek nie. Op ’n gemaklike verteltrant en met hope foto’s en illustrasies neem Die…

  • 9781485306979 #1. Storie Van Sterre En Planete.

    Storie Van Sterre En Planete

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Vanaf die vroegste tye verken mense al die aardbol op soek na nuwe plekke om te bewoon, verleidelike skatte, asemrowende vergesigte of die roemryke voorreg om die eerste mens op ’n hoe bergpiek te wees. Hierdie boek vertel die verhale van…

  • 9781869193645 #1. Storie Van Wetenskap.

    Storie Van Wetenskap

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke…

  • 9780799389753 #1. Vind Uit: Ingenieurswese.

    Vind Uit: Ingenieurswese

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Wat wil jy graag uitvind?Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

  • book cover template (36). Vind Uit: Kodering.

    Vind Uit: Kodering

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Vind Uit: Kodering

  • 9781776355617 #1. Vrae En Antwoorde Vir die Klaskamer GR. 4 - 7.

    Vrae En Antwoorde Vir die Klaskamer GR. 4 – 7

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

  • 9780639609980 #1. Vrae En Feite Vir Feitevrate.

    Vrae En Feite Vir Feitevrate

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!   Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?…

  • 9780639600406 #1. WetenskapLeon De Villiers

    Wetenskap

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Wetenskaap bestaan uit ‘n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ‘n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.

End of content

End of content